MELKKAN
opens at 09:00 today
Restaurant Café
Plaashuis Restaurant en Musiekteater. Speelpark vir kinders, staproetes, fietse en zipliners. Update description
Reviews
Updates (5)
Review MELKKAN
Loading comments-box...
Ansa U. 2015-01-10
Ongelooflik Willimien! Jy is kunstig en oorsprongklik verby!!! Ek kom kuier sodra ons in Welkom kom! Mooiste herinneringe met Sondae se blootsry op...

Helena Roets K. 2018-10-29
Dankie tannie Wilmien dit was die lekkerste lekker xx

Christa Janse van V. 2018-07-23
Altyd 'n voorreg om by die Melkkan uit te kom. Groot handeklap vir die vrou wat vir geen uitdaging terug staan nie. Doen so voort Wilmien Pieterse. ...

Chantell C. 2018-07-08
Baie mooi oulike plekkie met lekker kos en vriendelike mense.

Madri H. 2018-06-17
Wat n lekker ervaring. Willemien en die personeel het soveel moeite gedoen met ons. En dit regtig ekstra spesiaal gemaak vir ons vriendin Wat verjaar...

Dewald N. 2018-06-05
Op 3 Junie 2018 daar verloof met die pragtigste vrou Andrea. Dankie vir al die moeite gedoen daar om ons dag so spesiaal te gemaak het. Was regtig...

Anna van der M. 2018-05-30
Heerlik gekuier by Melkkan, gasvryheid onge-ewenaard ♡♡♡♡

Judy Van W. 2018-05-30
Five Star treat in all ways ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Five Star treat in all ways ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Alta Sadler W. 2018-04-03
wonderlike plekkie rustig lekker kos kinder vriendlik

Anna Kleynhans G. 2018-03-24
Fantasiese plek, regte wegbreek stilte. Wind suis bo in bome, te vreedsaam.

Franscois H. 2018-02-12
Beautiful venue for a wedding. Had an awesome day and will surely recommend

Bianca van Z. 2018-02-04
What s stunning place. so unique and my son loved it there . Food is amazing will definitely going there again

Sakkie J. 2018-01-21
Die afgelope naweek oor gebly by Pamperlang vir die Mielie marathon. Moet sê ons was baie aangenaam verras met Die Melkkan! Ongelooflike kreatiewe...

Bertus Ansa B. 2018-01-13
Dis is heerlik ontspannend, lekker pret Groot en klein geniet elke oomblik daar! Kids love die mini zip line...

Sharon Van Rhyn B. 2017-12-29
Baie nice gewees. Lekkerste milkshake wat ek in jare gehad het

Daniel W. 2017-12-03
Dis nou die plek on by te wees. Doen nou al 4 jaar musiek daar en elke keer as ek daar is vat die atmosfeer my weg in die bosse en plaas lewe. Het my...

Herculene Hills V. 2017-11-19
Rustige atmosfeer, heerlike kos en Wilmien awesome mens en doen stunning art!!

Dibuseng M. 2017-09-03
Awosome food and dessert ... Place to be really. Wow

Monja L. 2017-08-10
Is so rustig en kos heerlik!! Kon my verkyk an als om my! Some dadelik plek bespreek vir n gesins ete daar!

Judy En Hardu S. 2017-08-06
Ons kani genoeg beskryf hoe ongelooflik ons oor slaap was nie. Die plekkie is n stukkie Hemel en oral so bewus van God se grootheid. Die diens was...

Updates from MELKKAN
ME. 2017-11-24
Gambale en Harrison Ouditeure sluit hle Jaar af by Melkkan.....Dankie Lutz vir jle getroue ondersteuning....Great Croud!!!!

Die wind het behoorlik die natuur uitgerafel die week. Die veld bly hoop op die Wonderwerk van reën. Skoonheid lê in die onopgesmukte dinge om ons. Bring die familie en kom ontspan die naweek by Melkkan. Kom herontdek die goeie in jou lewe met vars oë. B

ME. 2017-11-23
Tenspyte dat die fotograaf en die gaste deur Buks donkie gepla is met hulle fotosessie en Buks se nuwe tjommie die kwagga die worshond vd familie gejaag het is daar die mooiste familie fotos geneem deur Ilana op Melkkan Fotograwe welkom .Reel asb net da

Dis Geloof wat aanhou Hoop in die dorre natuur. Gewoonlik as die vetplant by Melkkan se ingang so baie blomme het is di Wonderwerk van reën oppad. Goeie nuus die dorre grondpad is ook geskraap die week .

ME. 2017-11-18
CTM Welkom sluit die Jaar af by Melkkan........Dankie v Julle ondersteuning

Popularity of MELKKAN
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
MELKKAN has a total of 3371 visitors (checkins) and 8279 likes.
19 reviews of MELKKAN.
Average grade
4.9
av 5.